• Inni-Berg Fees - 2014

      Inni-Berg Fees ‘n unieke geleentheid om u besigheid te bemark.

Welkom By Inni-Berg Fees 2013

Limpopo Kuns en Bemarking Fees waar besighede, publiek en kunstenaars saam kuier!

Inni-Berg Fees 2014

Die vierde Inni-Berg Fees word gehou vanaf die 1ste tot die 2de Augustus 2014. Die Inni-Berg Fees bied aan besighede die unieke geleentheid om te adverteer op ‘n informele wyse tydens die fees.
Die Inni-Berg Fees bied aan feesgangers die geleentheid om die omgewing se nuwe besighede te ontdek en bekendes te besoek by hul uitstallings asook pret en vermaak vir die hele gesin.


Kompetisies

Kompetisies

Kunstenaars

Kunstenaars

Stalletjies

Stalletjies

Fees Program

Fees Program


Ingang

Per Dag
  • Donderdag R20 per persoon
  • Vrydag / Saterdag R100 per volwassene / hoërskool leerling
  • Vrydag / Saterdag R50 per senior burger 70+ / laerskool leerling
  • Voorskool gratis
Naweek
  • Vrydag en Saterdag R150 per volwassene / hoërskool leerling
  • Vrydag en Saterdag R75 per senior burger 70+ / laerskool leerling
  • Voorskool gratis



Protected

2014-04-24 03:46:23